Successfully reported
+81

Grace B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Kock Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grace B&B bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle in Potchefstroom en bevorder 'n rustige verblyf vir alle gaste.

Die Amore-eenheid is volledig gemeubileer met stylvolle, maar gemaklike meubels. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak.

Die Annie-eenheid is 'n ruim en gemaklike oopplan-eenheid en is gemeubileer met 'n koningingrootte- en driekwartbed. Dit beskik ook oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank wat as 'n slaapbank gebruik kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n ruim stort en wasbak met 'n verhoogde toilet.

Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Koffie, tee en suiker word voorsien. Alle kamers het lugversorging.

Gaste is welkom om hul eie Netflix-intekeninginligting op die voorsiene TV te gebruik.

Veilige parkering is beskikbaar, sowel as 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin V
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies. Was rustig en aangenaam.
Sep 2025
Ken B
Besigheidsreis
5.0
Lovely! It was lovely - at short notice too. Albert was a very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elsje B
5.0
Heerlik gekuier, dankie. Dit is 'n baie mooi en netjiese kamer. Heerlik gebly, dankie!
Aug 2025
Riaan K
Gesin met tieners
5.0
Netjies en skoon! Sal vir seker weer by Grace B&B oornag.
Aug 2025
Lucius V
Besigheidsreis
5.0
Lekker, gemaklik en genotvolle verblyf! Santjie en Albert is voorwaar vriendelike en behulpsame mense. Skoon, netjiese en funksionele verblyf. Ek sal ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 78 Kock Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Grace B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Kock Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc31c91a1783227a65ec4e22f8770160c972d609114053877699be5643a5587ae52b9f890a511ee5bc80acbea0c9aa88a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang