Grace of Africa
Beskrywing
Dié ruim oopplan-suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte buitestort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n stoep met sitplek, privaat braaigeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a dinner, bed and breakfast basis.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito word vereis en is ten volle terugbetaalbaar met uitklok indien geen skade tydens verblyf aangerig is nie.
Rook in die suite is verbode. 'n Boete sal gehef word indien hierdie reël nie nagekom word nie. Daar is 'n aangewese rookarea indien gaste wil rook.
Besprekings moet ten volle vereffen word met inklok tot die bedrag op die besprekingsfaktuur.
Gaste mag nie die wild voer nie, aangesien dit 'n potensiële bedreiging en tot 'n oorlas vir ander gaste kan lei. Indien gaste gevang word die wild voer, kan die veldwagters 'n boete van R5000 uitreik.
In die geval waar gaste sleutels of 'n afstandbeheerder verloor het, is gaste onderhewig aan 'n boete. Los liewer die sleutels of afstandbeheerders by die aangewese dienskneg.
Skade aan kamers, matrasse en beddegoed sal lei tot 'n heffing vir die herstel, skoonmaak of vervanging van die beskadigde item teen 200% van die koste van die beskadigde item.
Kinders jonger as 12 jaar moet altyd deur die ouer of voog vergesel word, en onder ouertoesig wees op die lodge se perseel en omgewing.
Alhoewel selfsorggaste toegelaat word om te kook, moet gaste asb. nie kos maak met 'n skerp reuk nie, aangesien dit moeilik is om die reuk van die materiaal te verwyder.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, anders sal 'n stewige boete deur die veldwagters by Marlothpark uitgereik word.
Boma-vure moet streng nie hoër as 0,7 m hoog gemaak word nie, en na gebruik onmiddellik geblus word as gevolg van hoë spoed winde.
Oormatige geraas word nie toegelaat nie, hetsy dit musiek of 'n lawaai insluit. Gaste moet asb. respekvol wees teenoor die ander gaste wat ook by Grace of Africa bly. Geraas mag gerapporteer word.
Maak asb. seker dat vensters en deure altyd gesluit is wanneer dit nie gebruik word nie, as gevolg van bobbejane en apies wat by die suites inbreek en ander klein diertjies wat toegang kry.
Die eerlikheidskroeg is 'n onbewaakte drankkroeg wat in die eetarea geleë is. Gaste moet asb. al die drankies merk wat hulle gekoop het, as 'n teken van dankbaarheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim oopplan-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging en privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a dinner, bed and breakfast basis.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito word vereis en is ten volle terugbetaalbaar met uitklok indien geen skade tydens verblyf aangerig is nie.
Rook in die suite is verbode. 'n Boete sal gehef word indien hierdie reël nie nagekom word nie. Daar is 'n aangewese rookarea indien gaste wil rook.
Besprekings moet ten volle vereffen word met inklok tot die bedrag op die besprekingsfaktuur.
Gaste mag nie die wild voer nie, aangesien dit 'n potensiële bedreiging en tot 'n oorlas vir ander gaste kan lei. Indien gaste gevang word die wild voer, kan die veldwagters 'n boete van R5000 uitreik.
In die geval waar gaste sleutels of 'n afstandbeheerder verloor het, is gaste onderhewig aan 'n boete. Los liewer die sleutels of afstandbeheerders by die aangewese dienskneg.
Skade aan kamers, matrasse en beddegoed sal lei tot 'n heffing vir die herstel, skoonmaak of vervanging van die beskadigde item teen 200% van die koste van die beskadigde item.
Kinders jonger as 12 jaar moet altyd deur die ouer of voog vergesel word, en onder ouertoesig wees op die lodge se perseel en omgewing.
Alhoewel selfsorggaste toegelaat word om te kook, moet gaste asb. nie kos maak met 'n skerp reuk nie, aangesien dit moeilik is om die reuk van die materiaal te verwyder.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, anders sal 'n stewige boete deur die veldwagters by Marlothpark uitgereik word.
Boma-vure moet streng nie hoër as 0,7 m hoog gemaak word nie, en na gebruik onmiddellik geblus word as gevolg van hoë spoed winde.
Oormatige geraas word nie toegelaat nie, hetsy dit musiek of 'n lawaai insluit. Gaste moet asb. respekvol wees teenoor die ander gaste wat ook by Grace of Africa bly. Geraas mag gerapporteer word.
Maak asb. seker dat vensters en deure altyd gesluit is wanneer dit nie gebruik word nie, as gevolg van bobbejane en apies wat by die suites inbreek en ander klein diertjies wat toegang kry.
Die eerlikheidskroeg is 'n onbewaakte drankkroeg wat in die eetarea geleë is. Gaste moet asb. al die drankies merk wat hulle gekoop het, as 'n teken van dankbaarheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Knobthorn-suite het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n buitelugstort en Victoriaanse bad. Die eenheid is toegerus met lugversorging, 'n eerlikheidskroegie, 'n uitkykdek met buitesitplek en 'n privaat plonspoel. Die suite is versier met sagte gordyne, wat 'n rustige en elegante atmosfeer verseker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a dinner, bed and breakfast basis.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito word vereis en is ten volle terugbetaalbaar met uitklok indien geen skade tydens verblyf aangerig is nie.
Rook in die suite is verbode. 'n Boete sal gehef word indien hierdie reël nie nagekom word nie. Daar is 'n aangewese rookarea indien gaste wil rook.
Besprekings moet ten volle vereffen word met inklok tot die bedrag op die besprekingsfaktuur.
Gaste mag nie die wild voer nie, aangesien dit 'n potensiële bedreiging en tot 'n oorlas vir ander gaste kan lei. Indien gaste gevang word die wild voer, kan die veldwagters 'n boete van R5000 uitreik.
In die geval waar gaste sleutels of 'n afstandbeheerder verloor het, is gaste onderhewig aan 'n boete. Los liewer die sleutels of afstandbeheerders by die aangewese dienskneg.
Skade aan kamers, matrasse en beddegoed sal lei tot 'n heffing vir die herstel, skoonmaak of vervanging van die beskadigde item teen 200% van die koste van die beskadigde item.
Kinders jonger as 12 jaar moet altyd deur die ouer of voog vergesel word, en onder ouertoesig wees op die lodge se perseel en omgewing.
Alhoewel selfsorggaste toegelaat word om te kook, moet gaste asb. nie kos maak met 'n skerp reuk nie, aangesien dit moeilik is om die reuk van die materiaal te verwyder.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, anders sal 'n stewige boete deur die veldwagters by Marlothpark uitgereik word.
Boma-vure moet streng nie hoër as 0,7 m hoog gemaak word nie, en na gebruik onmiddellik geblus word as gevolg van hoë spoed winde.
Oormatige geraas word nie toegelaat nie, hetsy dit musiek of 'n lawaai insluit. Gaste moet asb. respekvol wees teenoor die ander gaste wat ook by Grace of Africa bly. Geraas mag gerapporteer word.
Maak asb. seker dat vensters en deure altyd gesluit is wanneer dit nie gebruik word nie, as gevolg van bobbejane en apies wat by die suites inbreek en ander klein diertjies wat toegang kry.
Die eerlikheidskroeg is 'n onbewaakte drankkroeg wat in die eetarea geleë is. Gaste moet asb. al die drankies merk wat hulle gekoop het, as 'n teken van dankbaarheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang