Grace of Africa
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R6 400R3 840 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Grace of Africa bied gerieflike bed-en-ontbytverblyf in Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp. Die dorp is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en is die tuiste van 4 van die Groot 5.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 luukse losstaande suites wat ideaal is vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek. Die individueel Afrika-moderne en kontemporêr versierde suites het 'n oopplan-ontwerp, en albei is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Albei suites het 'n ongelooflike en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad sowel as 'n instapstort en lei na 'n aparte, pragtige buitestort.
Daar is 'n kombuisie in elke suite wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suites maak oop op 'n patio met 'n gemaklike sitarea en geniet toegang tot 'n privaat braai en boma-area.
Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike infinity-swembad geniet of gehaltetyd om die vuurput spandeer op kouer aande. Gratis WiFi is ook oral in die eiendom beskikbaar.
The Grace of Africa is binne maklike bereik van Lionspruit Wildreservaat en die Krokodilbrughek-ingang na Kruger Nasionale Park geleë, asook 'n winkelsentrum en die gemeenskaplike vermaakarea in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Grace of Africa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang