Successfully reported

Grace's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wimpie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Baie lekker, veilig, skoon, stil omgewing, maar naby genoeg aan alles. Vriendelike, hulpvaardige diens. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi T
1 nag
5.0
Sep 2025

Will definitely be there again. I appreciated the owner contacting me beforehand. Lovely directions and perfect for our needs. Very comfortable place to spend the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful stay. Had a wonderful stay! Everything was neat and clean. Can definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gemaklike oorstop oppad Kaap toe! Ons het weereens heerlik gebly by Grace's Place. Ons was vriendelik ontvang na 'n baie gemaklike oorslaapplek, skoon en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekend, goeie waarde vir geld, sal enige tyd weer hulle gebruik. Baie skoon en netjies, goeie gasvryheid, sal vir enigeen dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lancea C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Sal weer oornag en is aan te beveel. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Alles is netjies en skoon. Die ontvangs was vriendelik. Die ligging is ook in 'n stil area van die dorp en ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk P
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was 'n plesier om hier oor te slaap. Daar was 'n probleem met ons bespreking, maar die eienares het uit haar pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Skoon en netjiese oornagplek, ideaal vir 'n lekker nagrus op die langpad. Baie dankie vir 'n lieflike oornagplek. Dit is 'n ideale oornagplek en presies wat 'n mens nodig het vir die langpad tussen die noorde en die suide. Dit was ons 2de besoek aan Grace's Place en ons sal inderdaad weer daar oorslaap. Ons sal dit sterk aanbeveel by vriende, soos wat ons reeds gedoen het. Alice het ons baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie dankie vir 'n baie skoon en netjiese verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi E
1 nag
5.0
Jul 2025

A great stay. 5 stars. Spotlessly clean and neat. The guesthouse has everything you will need for a comfortable overnight stay. My car was behind a locked gate and undercover. Thank you for the heater, winter sheets and blankets. All little touches that made me feel like I was at home. Thank you for your great communication prior to arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj C
1 nag
5.0
Jul 2025

Verblyf was baie aangenaam gewees. Kan dit sterk aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 440

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Thompson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407d7f26027af3df48e19eb294691910f62868e90e9026c133c3df429a4f3cd6e33b73cb062276acfaf69b632176c38615c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 440 5 1 5 16 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358155555556 22.595077777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang