Successfully reported
+10

Grace@C

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grace@C is 'n stylvolle woonstel op Heroldsbaai se kranse in Monate Eco Estate. Die verblyf spog met 'n pragtige see-uitsig en is net 9 km vanaf George-lughawe.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea met 'n rusbank en platskerm-TV.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek met elektriese heinings en 24 uur-geslotekringtelevisie is in die kompleks beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n warmbad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kallie Z
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Mooiste see uitsig en baie veilig. Het heerlik gebly in die pragtige plek.
Sep 2025
Anmari L
Saam met vriende
5.0
Harold's Baai bly 'n fantastiese vakansiedorp. Ons het 'n heerlike paar dae se verblyf by Grace@C gehad. Wonderlike uitsig oor die see met 'n groot be...
Sien meer
Jul 2025
Tremayne C
Saam met lewensmaat
5.0
An unforgettable stay with breathtaking views! Our stay was absolutely amazing! The photos truly don’t do this place justice – it’s eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Andries J
Gesin met tieners
5.0
Onversperde see uitsig en uitstaande gasvryheid. 'n Ware juweel en besondere verblyfservaring, het gesorg vir 'n onvergeetlike wegbreek in Heroldsbaai...
Sien meer
Mei 2025
Teresa E
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was 5 stars from the welcome to the departure. Thanks to awesome hosts. Amazing, pleasant and refreshing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace@C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9356b8cac88a632eb9f89010cb6e94f5fb0521b507f6f4c0a5910a681430426036320fe5b837482a526af1f7df9afa8d55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 13 Maalgate Street Monate Eco Estate 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054848478332 22.397467589523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang