Graceland Self-catering Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600 Champagne Valley, Central Drakensberg, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 420 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Graceland Self-catering Cottages is in die Drakensberge met uitsigte oor Champagnevallei en bergreeks geleë.
Die verblyf is ideaal vir paartjies of gesinne en beskik oor 4 selfsorg-eenhede. Opstal bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, 'n leefarea, sonkamer en volledig toegeruste kombuis. Die kothuis het 4 en suite-slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Silent Wings is 'n 3-slaapkamerhuis met 3 badkamers en kombuis. Die Bedsitter is ideaal vir klein gesinne en beskik oor 1 slaapkamer, oopplan-sitkamer en 'n klein kombuisie.
Bykomende geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, TV, DStv en veilige parkeerplek op die perseel in.
Doendinge in die area sluit swem, bergfietsry, gholf, voetslaan, riviervlotvaart en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R600 Champagne Valley, Central Drakensberg, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Graceland Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600 Champagne Valley, Central Drakensberg, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang