Grand Central Guesthouse Rustenburg
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 186A President Thabo Mbeki Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R610 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Grand Central Guesthouse Rustenburg bied gerieflike B&B-verblyf in die sentrale Rustenburg, net 'n paar blokke van mediese geriewe, skole, woon- en sakegebiede af.
Verblyf word gebied in 25 smaakvol versierde enkel-, dubbel-, drie- en vierpersoonskamers met ventilasie en lugversorging. Alle kamers is en suite met 'n stort of 'n stort en bad en is toegerus met 'n mini-kombuisie en 'n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien en gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe. Ons bied ook Spa-fasiliteite met vollyfmassering teen uiters bekostigbare tariewe.
Die stad Rustenburg lê in die skadu van die Magaliesberg-bergreeks en hierdie diverse streek is die tuiste van 'n magdom besienswaardighede, wat Sun City, die Kgaswane-wildreservaat, Groot Marico-park en die bekende Pilanesberg-wildreservaat insluit. wat toeganklik is vanaf Grand Central Gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 186A President Thabo Mbeki Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Grand Central Guesthouse Rustenburg het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 186A President Thabo Mbeki Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang