Successfully reported
+10

Granny Mouse Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport Road, Farm F17, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Granny Mouse Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n makadamiaplaas in Plettenbergbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand en winkels. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in. Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met oorgenoeg buitemeubels en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • Airport Road, Farm F17, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport Road, Farm F17, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0267154867183eddbc3426b374f1ae434b346247495d3e4013776e9e35885ee387cda88e563430704183b5fadf02763764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Airport Road Farm F17 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063502172116 23.275425853846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang