Successfully reported
+84

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 16 Des 2025.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gran's Nest B&B and Self-catering is 'n ongerepte, goedversorgde gastehuis wat in Danabaai geleë is en bied oornagverblyf in gerieflik gemeubileerde gastekamers.

Dié gastehuis bied 6 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die gastekamers is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en toilet. Sommige van die kamers het lieflike see-uitsigte. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle handdoeke word elke tweede dag vervang en die prys sluit 'n ligte ontbyt in.

Die selfsorgwoonstel is gerieflik ingerig vir 2 volwassenes en 2 kinders en sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Dit het 'n privaat ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alzette G
5.0
Relaxing. Beautiful place, was easy to find and everything was ready when we got there. Room 4 has a beautiful view over the ocean. Wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ana-bela L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome place to stay! We really loved the stay. Beautiful home, neat, safe parking and a great breakfast!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Irene P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasties. Dit was besonders met 'n baie mooi uitsig soggens en saans. Kliente diens was puik.
Mrt 2025
Gg D
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n vinnige wegbreek, maar dit was baie geniet. So gasvry. Baie, baie lekker gebly. Rustige omgewing.
Feb 2025
Eugene N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was die prys werd. Die gastehuis het regtig uit hul pad gegaan om ons tuis te voel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gran's Nest B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aa13e39f446ca97328b5f73f4932cb83bc3c1fc7719d133861207e5646127ffd17b3aa4ddc502eb8bb367c3a9e845d69e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 47 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang