Successfully reported

Great White Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Hendrik T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en is definitief waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orlando B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Recommendable! We had a comfortable stay, Marianna catered to whatever query we had and was friendly, accommodating and welcoming. The accommodation was very clean and the view was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
1 nag
5.0
Aug 2025

Wat 'n heerlike huis met die geruis van die see in die agtergrond. Ideaal geleë aan die kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Great White Accommodation
Sune, baie dankie dat jy by Great White Accommodation oorgebly het. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Mariana

Naomi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

We thoroughly enjoyed it and definitely want to go again. The hostess is wonderful. A lot of extras like rusks, milk, firewood. Fantastic location. Very spacious. Very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly S
1 nag
5.0
Apr 2025

Wonderful! Lovely accommodation, will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ongelooflike diens van Mariana gekry. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Found it to be appealing. We had a peaceful stay and enjoyed the layout of the apartment. Would like to visit in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esau R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Ons het lekker gebly vir die tye wat ons in die wooneenheid was. Die verblyf het voldoen aan die vereistes vir die 2 dae. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Ongelukkig nie 'n goeie ondervinding nie. Die daaglikse 'incheck' het ingedring op privaatheid. As gas van eenheid 1 is jy verantwoordelik vir die eiendom se buiteligte aan en afsit daagliks. Die ander eenhede se alarms gaan ook in jou hoofslaapkamer af (3 uit die 5 dae van verblyf). Die extractor fane in badkamers is ontsettend vuil! Daar was ook 'n insident net twee losstaande spieëls op 'n laaikas wat ek per ongeluk gestamp het, een van die spieëls het afgegly en gebroke. Dit was uiters gevaarlik, maar ek het die volle betaal wat hulle gevra het, al kon ek dit vir R890 online kry. Die eenheid is meer ingerig vir internasionale besoekers.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hardie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

100% tevrede. Ja, dit was presies wat ons in gedagte gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Dyk Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072552b0863c38c2711cb2ddce7b9ef3f0933b37bbb7f9664a4f4aef2582f9aa41583302404693b604cd004ff25513e32803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 9 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.613756 19.355496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang