Successfully reported
+42

Great White Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Dyk Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Great White Accommodation is in die hartjie van Kleinbaai in Gansbaai geleë. Die eenhede is net 'n hanetreetjie vanaf die Kleinbaai-hawe waar die toerisme-bedryf weens haaihokduik en -kyk floreer.

Die eenheid is vir basiese selfsorg, en linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook lekker braaigeriewe en 'n swembad waarvan gaste gerus gebruik kan maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hendrik T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly en is definitief waarde vir jou geld.
Okt 2025
Orlando B
Saam met lewensmaat
5.0
Recommendable! We had a comfortable stay, Marianna catered to whatever query we had and was friendly, accommodating and welcoming. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sune V
5.0
Wat 'n heerlike huis met die geruis van die see in die agtergrond. Ideaal geleë aan die kus.
Aug 2025
Naomi L
Gesin met tieners
5.0
We thoroughly enjoyed it and definitely want to go again. The hostess is wonderful. A lot of extras like rusks, milk, firewood. Fantast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Kelly S
5.0
Wonderful! Lovely accommodation, will come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 9 Van Dyk Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Great White Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Dyk Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072552b0863c38c2711cb2ddce7b9ef3f0933b37bbb7f9664a4f4aef2582f9aa41583302404693b604cd004ff25513e32803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 9 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.613756 19.355496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang