Successfully reported
+16

Green Haven Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jansen Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Green Haven Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Milnerton, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is gemeubileer met 'n enkelbed, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ingeslote balkon met 'n eetkamertafel en lessenaar geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Woodbridge Island-strand ongeveer 950 m weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 7 Jansen Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jansen Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c51db707d00e60908982b45f36226c0cd0f0643aa358e9918b18bfb8deb0ae107ec71589d665c46286dec629f1107ac9ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag, vir 3 mense 7 Jansen Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8857231 18.4935804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang