Successfully reported
+21

Green Leaf Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Aug 2025 tot 25 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Flamboyant Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Green Leaf Cottage is in 'n boomryke straat in Mtunzini geleë en bied gaste 'n ontspanne toevlugsoord met al die voordele van oopplan-leefarea. Dié kothuis is op dieselfde perseel geleë waar die eienaar woon en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na 'n gemaklike sitkamer, met 'n slim-TV met Netflix, en 'n veelsydige eet- en werkspasie. Daar is ook 'n reeks geriewe om jou verblyf gemakliker te maak, insluitend lugversorging, waaiers, Wi-Fi, bordspeletjies, boeke en noodsaaklike beurtkragmaatreëls soos herlaaibare lampe, 'n draagbare gasstoof en 'n ononderbroke proppunt .

Umlalazi Natuurreservaat is net 3 km weg en bied besoekers 'n verskeidenheid strand-, strandmeer- en woudaktiwiteite. Die Mtunzini Buiteklub, wat 2,7 km ver geleë is, bied weeklikse Parkrun aan en bied 'n verskeidenheid sportaktiwiteite soos gholf, tennis en muurbal. Die klub beskik ook oor 'n gesinsvriendelike restaurant en 'n speelarea.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Flamboyant Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Green Leaf Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Flamboyant Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc298da52db661bdd6175ed435ab91e9bff865b9dd0e3a888bbf209a1808e446e8162d4c57e31c3d9215a743d86d82ef7277e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Flamboyant Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.958236435692 31.744640651377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang