Successfully reported
+16

Green Leaves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kruger Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Leaves bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal geleë in Mokopane, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, korporatiewe of ontspanningsreisigers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 goed ingerigte kamers, almal met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien, en die kamers word daagliks skoongemaak. Elke kamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, lugversorging, 'n waaier, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, 'n stoel en toegang tot gratis WiFi. Elke kamer maak ook oop op 'n patio met sitplek buite en privaat braaigeriewe.

Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike sitkamer, gedeelde bykomende braai-areas en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Hierdie eiendom het rugsteun sonkrag en watertoevoer en word nie deur onderbrekings geraak nie. Gaste sal naby verskeie winkels en restaurante geleë wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helene M
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd heerlik by Green Leaves. Dit was ons tweede bly by Green Leaves - en ons het net so lekker gebly as die eerste keer. Ek kan Green Leaves ten ste...
Sien meer
Jun 2025
Hendrik R
Besigheidsreis
5.0
Kon lekker ontspan na 'n lang dag se werk. Baie rustig en goed uitgerus.
Des 2024
Helene M
Saam met lewensmaat
5.0
Immergroen by Green Leaves. Green Leaves is 'n wonderlike plekkie! Skoon, netjiese kamer met fantastiese geriewe. Ons het baie lekker gebly!
Nov 2024
Casper D
Besigheidsreis
5.0
Heerlik en rustig. Skoon en netjiese fasiliteit. Alles in orde en voldoende vir selfsorg.
Okt 2024
Pai C
5.0
Luuks, ruimte, skoon. Awesome, uitstekende verblyf. Vriendelike mense. Pragtige plek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Kruger Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink Green Leaves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kruger Street, Mokopane, 0601, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0cae1843e0764562e2db8c98361c3bb2691135cd9ecbab1abbc5c279ed8ca5203fec9d66fd2b8cd8f90d26a22f9c0f0e43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Kruger Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.190224629651 29.015905091402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang