Green Meadows Apartments
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude tweeplaatstoof. Die eenheid het ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat sommige van die geboue as permanente studentebehuising gebruik word.
Die akkommodasie is meer geskik vir oornagverblyf of studenteverblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Retief and Piet Bosman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang