Green Olive Panorama
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 John Grobler Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Green Olive Panorama is 'n gastehuis wat luukse en ruim verblyf in Panorama, Bethlehem in die Vrystaat bied. Die gastehuis is gerieflik geleë net 400 m vanaf die Dihlabeng Winkelsentrum, en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en MediClinic. Die skilderagtige dorpie Clarens is net 15 minute se ry weg.
Verblyf word gebied in Premium Koning- en Koninginkamers, en 'n Budget-tweepersoonskamer. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n yskassie, ketel en mikrogolf vir jou gerief. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die tuin met buite-eetmeubels en braaigeriewe. Daar is 'n lieflike borrelbad buite wat op afspraak gebruik kan word. Gratis parkeerplek van die straat af word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Muddassir Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 John Grobler Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Green Olive Panorama het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 John Grobler Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang