Successfully reported
+26

Green Olive Panorama

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 John Grobler Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Olive Panorama is 'n gastehuis wat luukse en ruim verblyf bied in Panorama, Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is 400 m vanaf die Dihlabeng Shopping Mall, 1,2 km van die staatshospitaal en MediClinic af, en net 15 minute se ry vanaf Clarens.

Verblyf is beskikbaar in Premium Koningkamers, Koningingkamers en 'n Sakpaskamer. Elke kamer het 'n lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en WiFi.

Gaste kan in die tuin ontspan en daar is braaigeriewe. Daar is 'n warmbad wat op versoek gebruik kan word. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 John Grobler Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Green Olive Panorama het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 John Grobler Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b25e49829798f3b09553798e407b3adf02603a2a4851f06bc9ca5b360110c7962979eefd3ae8150c754491c2a91f633e087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 23 John Grobler Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24053 28.3333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang