Successfully reported

Green Point Self-Catering Studio 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Linda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Enjoyable stay close to Seapoint Promenade. Enjoyable stay. Accommodation was clean and the flat included all the necessary items we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Rustig, veilig en ontspanne. Baie lekker gebly, ligging uitstekend en naby die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Satisfactory. Very good. Clean linen and towels, good location. Fully equipped kitchen, everything in a good working condition. I would recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Made new memories. Ideale akkommodasie en alle besienswaardighede is binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwena S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Clean, nicely located. Exceptional service. The Studio was spacious, clean and located to restaurants and places to buy things you need for self-catering purposes. The service was excellent Ian welcomed us nicely and even offered to help us with luggage because we had heavy luggage. You get all the kitchen utensils you need. I don't mind coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Green Point Self-Catering Studio 2
Thank you so much for the positive review. You are welcome to visit again soon.

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ian was baie gaaf en gasvry. Die ligging was perfek vir die Kaapstad Marathon. Ons het baie lekker gebly, die area is baie sentraal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebeneze V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Heerlike bed en beddegoed! Alles was perfek en die ligging was fantasties. Die ligging was fantasties in 'n lekker stil straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Dankie Ian, altyd netjies en skoon, heerlik om hier te bly. Derde keer hier, baie naby aan als en altyd netjies en skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

Heel lekker. Die studio is geleë naby die Promenade en genoeg eetplekke in die omgewing. 'n Mens voel veilig in die blok waar die eenheid geleë is. In vergelyking met ander plekke wat ons gereeld bespreek, en vir die tarief per nag, kan daar dalk aandag gegee word aan die gasvryheid met bv. komplimentêre koffie en melk ens. soos die gebruik is by meeste ander plekke. Na 'n vlug is dit eintlik al wat ontbreek het. Ons hét lekke geslaap in 'n netjiese eenheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marzanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fantasties gerieflik Baie naby aan alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1B Glengariff Rd, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaYC9V7VY8KIQjAVVc0gZWEOAqmMelevSbBjvhOx3ryk8nxOAX9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 1B Glengariff Rd Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909475447339 18.398215746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang