Successfully reported
+27

GreenCroft Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Aberfeldy Crescent, Aston Manor, Johannesburg, 1681, Gauteng
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Greencroft Villa is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Aston Manor, Johannesburg. Hierdie goed gemeubileerde verblyf beskik oor moderne afwerkings en is gerieflik sowat 6 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Dié villa het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ingerig met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim, lugversorgde leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Hierdie huis werk op sonkrag om onaangeraak te bly deur beurtkrag. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die toegeboude stoep het buitemeubels en lei na die swembad. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Shepherd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 31 Aberfeldy Crescent, Aston Manor, Johannesburg, 1681, Gauteng
  • Gaste dink GreenCroft Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Aberfeldy Crescent, Aston Manor, Johannesburg, 1681, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa04d6a15bf702a0db59d275c5d68eae4654af51f835c084ed5224f7f62a47e9a870c337a56ed1e87fffc6a51427fa2c78449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 31 Aberfeldy Crescent Aston Manor 1681 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.0876917 28.2450204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang