Successfully reported
+19

Greenfire Hazyview Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 between Sabie and Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenfire Hazyview Lodge is in ’n inheemse woud en bied ’n uitsig oor die Sabierivier, net 25 km vanaf die Krugerwildtuin en 7 km vanaf Hazyview op pad na Sabie. Hierdie lodge bied die ideale basis om al die besienswaardighede in Mpumalanga te sien, insluitend die Blyderivierspoort, Bourke's Luck-kolkgate, Pilgrimsrus, God's Window, Graskop, die Sudwala-grotte en meer.

Verblyf word in standaardkamers wat elk 2 enkelbeddens het, gebied. Die kamers het ook elk ’n dakwaaier en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Greenfire Lodge Hazyview het ’n sentrale leef- en eetarea, sowel as ’n kroeg waar gaste skemerkelkies kan geniet. Daar is ook ’n swembad.

Selfbegeleide natuurstaproetes op die eiendom sal gaste toelaat om die inheemse woude te verken waar verskeie diere, voëls en ander wildlewe gesien kan word. Die voëlkykskuiling bied uitstekende uitkyke.

Ons sien uit om jou verblyf in Mpumalanga onvergeetlik te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R536 between Sabie and Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Greenfire Hazyview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 between Sabie and Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6918ec2309e8d74b9b28fc7ea6b64a566ad86305d4ff3727918e6afcf499b731557d7faae02bdc9fa228a7b3fe28542978ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R536 between Sabie and Hazyview Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.036331872935 31.071711477524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang