Successfully reported
+19

Greenfire Hazyview Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 between Sabie and Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenfire Hazyview Lodge is gebou in 'n inheemse woud wat oor die sprankelende Sabierivier uitkyk, net 25 km vanaf die bekende Krugerwildtuin en 7 km buite Hazyview op die pad na Sabie. Hierdie Lodge bied die ideale basis vanwaar jy al die besienswaardighede van Mpumalanga kan verken, insluitend die Blyderivier-canyon, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus, God's Window, Graskop, Sudwala-grotte, en nog baie meer.

Verblyf word gebied in Standaard-tweepersoonskamers wat elk 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak bevat.

Die Greenfire Lodge Hazyview het 'n sentrale sitkamer en eetarea, asook 'n kroeg waar jy skemerkelkies rondom die kroeg kan geniet na 'n dag van besienswaardighede of wildkyk. Neem 'n duik in die swembad om af te koel in die soel laeveldklimaat.

Selfgeleide natuurroetes op die eiendom sal jou deur 'n verskeidenheid inheemse woudtipes neem waar verskeie diere, voëls en ander wild waargeneem kan word. Die voëlskuiling bied uitsonderlike uitsig.

Ons sien uit daarna om te verseker dat jou verblyf in Mpumalanga onvergeetlik is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R536 between Sabie and Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Greenfire Hazyview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 between Sabie and Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6918ec2309e8d74b9b28fc7ea6b64a566ad86305d4ff3727918e6afcf499b731557d7faae02bdc9fa228a7b3fe28542978ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R536 between Sabie and Hazyview Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.036331872935 31.071711477524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang