Greenlawns B&B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Greenlawns Square, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom by Greenlawns B&B, waar jou gashere, Mary en Lucy, vir jou sal sorg en jou goeie outydse gasvryheid sal gee. Greenlawns B&B is sentraal geleë in Claremont naby hospitale, skole en restaurante in 'n stil plein.
Verblyf word gebied in 2 gaste-eenhede, elk met 'n aparte ingang. Elke kamer het 'n en suite-stort.
Veilige parkeerplek word vir albei eenhede voorsien. Gaste sal toegang hê tot 'n swembad in die somermaande, en braaigeriewe op afspraak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Greenlawns Square, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenlawns B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Greenlawns Square, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang