Greenlawns B&B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Greenlawns Square, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante.
Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenheid het 'n aparte ingang, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Veilige parkeerplek word vir albei eenhede voorsien. Gaste het toegang tot 'n swembad in die somermaande en braaigeriewe op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Greenlawns Square, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenlawns B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Greenlawns Square, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang