Successfully reported
+14

Greenpark 202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Upper Portswood Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenpark 202 is 'n pragtige woonstel in die Greenpark woonstelgebou. Die ateljee bied die ideale oornagverblyf aan sakereisigers, paartjies of enkelreisigers.

Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, 'n kombuis en eetarea. 'n Groot stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die moderne en suite-badkamer.

Die leefarea het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet wat ook as 'n lessenaar gebruik kan word indien nodig. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar.

Die ateljeewoonstel kry baie natuurlike lig deur die groot vensters wat asemrowende uitsigte oor die stad bied. Die ligging van die woonstel is naby die MyCiTi-bushalte vir diegene wat die stad wil verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 760

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 8 Upper Portswood Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenpark 202 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Upper Portswood Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28fc9465979e9202b9a1c4a3b05f8646dd9709d8999a5efe6c4209ac5414013f1fe606523ea94beb75f9fb9a9e2e3938276c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 8 Upper Portswood Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.909955247949 18.41133279151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang