Successfully reported
+86

Greenways Golf Beach C3 Strand

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Greenways Golf Beach C3 Strand is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die Greenways Country Estate in Strand geleë is. Die sekuriteitslandgoed beskik oor 'n 9 skoonveld, 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, restaurant, 2 tennisbane, 2 swembaddens en 'n braai-area.

Hierdie volledig gemeubileerde eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Eenheid kan maksimum 4 volwassenes akkommodeer. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n wasmasjien om wasgoed te doen.

Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike bank om op te ontspan. Die woonstel is naby die strand geleë. Die landgoed is 'n entjie se ry vanaf 7 historiese wynlandgoedere, Gordonsbaai-hawe, winkelsentrums en ander geriewe in die area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenways Golf Beach C3 Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfed15c79566a2f8d22acdc9e36b3451e839672703ad4d8f0a6f24b51701e1d65dcb700539a5130f29f4b33a426804997c63b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Unit C3 Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13572426704 18.844170784996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang