Gregory's Tide 37B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 B Orchid Drive, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gregory’s Tide 37B is 'n pragtig ingerigte selfsorghuis in Still Bay West. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Vier van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskassie, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en voor 'n kaggel te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Onder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met 'n plonspoel, buitesitplek en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante, met die strand ongeveer 4.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 37 B Orchid Drive, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 B Orchid Drive, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang