Grey-door Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Andover Road, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Grey-door Cottages bied 2 bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstelle met hul eie privaat ingang op die gasheer se eiendom in Perridgevale.
Die woonstelle bied gemaklik slaapplek vir tussen 4 en 5 gaste. Elke woonstel is gemeubileer met gemaklike beddens, en elk van die kothuise het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, met 'n TV met YouTube en Netflix. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe. Gaste het toegang tot hul eie privaat buite-area met braaigeriewe, en parkering is beskikbaar op die perseel agter die afstandbeheerde hek.
Die kothuise is slegs 600 meter van 'n plaaslike winkelsentrum geleë. Grey-door Cottage bied maklike toegang tot gewilde besienswaardighede soos Port Elizabeth Gholfklub, Nelson Mandelabaai-stadion en die Newton Park-swembad, wat dit 'n ideale vakansiehuis vir familie of vriende maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Andover Road, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Grey-door Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Andover Road, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang