Successfully reported
+19

Grey Duiker

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 425 of Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Grey Duiker bied bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Thabazimbi. Die huis is in die rustige Rooibos Lodge geleë en word deur die natuur omring waar njalas, duikers en ander kleinwild gereeld gesien word.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderarea het 4 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, oond, stoof, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Buite is daar 'n lapa en 'n swembad wat deur 'n pragtige tuin omring word. Veilige parkeerplek word voorsien. Grey Duiker is die ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers in Thabazimbi.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.6/5

Franciscus
Fredericus ...

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Portion 425 of Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 425 of Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd075a3f0527a0a28d91392787368c3b5a8e0ee28ddbcd9c3b5c5b3df3372f004229b0bc0bbed4095b2f59821ff596cb5ba4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 3 Portion 425 of Kromdraai 560 KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.937145295543 27.900348128986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang