Successfully reported

Grey Duiker

Wildsplaas

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Wynand R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jul 2025

Nie aan te beveel nie, ek sal nie weer daar bespreek nie! 1. Plek is baie moeilik om te kry want daar is geen borde op die hekke nie. 2. Daar is geen selfoon opvangs by die hek nie, so jy moet terugry om die eienaar te bel om oop te maak. 3. Die meubels is vuil in die woonkamer. 4. Die unit is nie groot genoeg vir 10 mense nie. 5. Die derde kamer is agter die huis en nie geskik vir kleiner kinders nie. 6. Die derde badkamer is buite met geen deure nie, iets wat jy verwag van 'n swak kampeerplek nie waar jy 'n nag betaal nie. 7. Die bedkassies is vol spinnerekke. 8. Die braairoosters is oud en vuil. 9. Die kombuis is funksioneel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.6/5

Franciscus
Fredericus ...

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 425 of Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd075a3f0527a0a28d91392787368c3b5a8e0ee28ddbcd9c3b5c5b3df3372f004229b0bc0bbed4095b2f59821ff596cb5ba4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 3 Portion 425 of Kromdraai 560 KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.937145295543 27.900348128986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang