Successfully reported

Grey Goose Game Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Devi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful, restful place. The surroundings added to the ambience of our stay. Beautiful, picturesque place. From the time of arrival, service was amazing. Room, clean, tidy and functional. Day 1, breakfast did take some time, but it was delicious when it arrived. It was a short stay, will definitely think of booking again at the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Rustige kalm atmosfeer. Ek het lekker gebly. Hulle kan dalk net beter aanwysings gee oor hoe om by die ontvangs uit te kom. Het so bietjie daarmee gesukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marga S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lekker, gerieflik, mooi. Ons het twee nagte oorgebly en het ons verblyf baie geniet. Die kamer (en veral die mooi badkamer) was gerieflik, en die ligging net buite Newcastle was goed. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die "trail run" was vir my die hoogtepunt, hoewel ek nie daarby uitgekom het om die hele roete te doen nie - deels omdat ek nie geweet het hoe die paadjie aangedui word nie en dit nêrens verduidelik is nie. Die WiFi was ongelukkig glad nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joeanne T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Heerlik. Baie netjies en skoon. Heerlik gebly by hierdie plek. Ook nie vêr uit die dorp. Lekker restaurant met verskeidenheid om van te kies op die spyskaart. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Krug H
1 nag
5.0
Sep 2023

Eenvoudig, netjies, veilig en waarde vir geld. Eenvoudige in-check proses. Pragtige gronde met wild. Restaurant met goeie diens en lekker opsies. Ontbyt was ook baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2023

Skoon, netjies en mooi natuurskoon. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jopie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie mooi kamers, gemaklik gevoel van die begin af. Vriendelike mense. Baie welkom laat voel. Ons het ook my skoonma se 75ste verjaarsdag daar gevier saam met haar vriende and ander familielede. Alles was goed, verblyf, kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Great hospitality, friendly and picturesque. From the start we were warmly welcomed, Grey Goose went out of their way to make our stay comfortable and enjoyable. Having trail walks and a Parkrun available was just up my alley. A lovely venue for a breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Ons het lekker gebly en die diens was fantasties. Als was skoon en netjies. Die Wi-Fi konneksie was wisselvallig maar die Lodge en fasiliteite was heeltemal voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanre V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt gehad. Lodge is kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grey Goose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sukses Farm, Memel Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bacf30d1f673a713fcef17ec5ceb3ae6495caa4dcc49557e74660d689b85041c3c72b75511db72edf5d92118fad1e1102c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Sukses Farm Memel Road 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.733493621336 29.893673514744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang