Grey Manor Guesthouse
Beskrywing
Hierdie Luukse Suite het ’n oopplan-uitleg en beskik oor ’n kombuisie, slaapkamer met ’n dubbelbed, en ’n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met ’n bad, wasbak en toilet. Die kombuisie beskik oor ’n yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Verder spog die eenheid met ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n digitale kluis, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is per persoon teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamer is toegerus met twee driekwartbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer spog verder met geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n digitale kluis, lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is per persoon teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamer is ingerig met ’n koningingrootte-bed (Queen-bed) en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kamer spog verder met ’n stylvolle, aparte Victoriaanse bad in die slaapkamer, asook geriewe soos ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n digitale kluis, lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is per persoon teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Luukse Suite het ’n oopplan-uitleg en beskik oor ’n kombuisie, slaapkamer met ’n dubbelbed, en ’n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met ’n bad, wasbak en toilet. Die kombuisie beskik oor ’n yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Verder spog die eenheid met ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n digitale kluis, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet

Hierdie Luukse Suite het 'n oopplan-uitleg en is ingerig met 'n kombuis-area, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Verder spog die eenheid ook met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n digitale kluis, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is per persoon teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Hoffman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang