Grey Manor Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Hoffman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 050 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die gastehuis is perfek geleë in die hartjie van Potchefstroom, net 'n hanetreetjie vanaf Noordwes-Universiteit en Die Bult-sakesentrum.
Die gastehuis beskik oor modern versierde gastekamers en luukse suites. Elke suite spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n ingeboude lessenaar, digitale kluis, lugversorging en WiFi.
Die eiendom bied veilige onderdakparkeerplek wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word. 'n Heerlike warm of Kontinentale ontbyt word daagliks voorsien en moet vooraf gereël word. Ekstra etes kan voorsien word indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 76 Hoffman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Grey Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Hoffman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang