Greystone Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen ekstra gaste word toegelaat nie. Slegs die maksimum van 2 gaste wat bespreek en ingeboek het, mag die woonstel gebruik.
Indien jy namens iemand anders bespreek, verskaf asseblief die volledige besonderhede asook die rede vir die reis aan die gasheer.
Neem asseblief kennis dat geen byeenkomste/geleenthede/partytjies of nie-goedgekeurde buitegaste toegelaat word nie.
Geen rook word binne die woonstel toegelaat nie. Daar is 'n buite binnehof en balkon beskikbaar vir rook.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Rowallan Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang