Groenvlei Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 3 eenhede op 'n werkende druiweplaas tussen die Bottelary-heuwels in die Stellenbosch-wynlande, 17 km buite Stellenbosch. The Farm bied 'n ideale wegbreek vir die reisiger terwyl hy ware plattelandse gasvryheid ervaar.
Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers, 'n sitkamer en eetkamer. Elke kamer het kraakvars wit polyperkallinne, luukse duvets en kussings, badjassen, afstandbeheerde platskerm-TV's, 'n yskassie, lugversorging, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en elektroniese kluise.
Die plaas bied ook 3 selfsorg-eenhede. Die eenhede is toegerus met 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n etenstafel met stoele, en 'n sitkamer met 'n rusbank en TV.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
The Macaron Boutique is 'n klein bakkery op die plaas wat daagliks Franse macarons en koeke bak. Geniet 'n koppie koffie en 'n macaron in ons klein bakkery.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, tennis en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 186
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Groenvlei Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang