Successfully reported

Groenvlei Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry. Netjiese en veilige oornag selfsorg. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annanise D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Dit was net eenvoudig awesome. Die plek word hoog aanbeveel. Die bly aan Groenvlei Selfsorg woonstel was voortreflik. Dit het ons tuis laat voel en ons kon gemaklik bly en slaap. Baie dankie vir 'n voortreflike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great place, wonderful spot, no complaints. Our stay was wonderful! Our host was quick to reply to every message I sent, and the location was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice Kristy A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Comfortable, quiet and a must for a next time. My stay was very comfortable and pleasant. The facilities were as depicted in the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Groenvlei Self Catering
Thank you so much for choosing us.

Lerouga B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fabulous, friendly. It was pleasant, very accommodating. Everything is close by, which was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Groenvlei Self Catering
Thank you so much, please visit us again.

Bj K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik en lekker. Heerlik en baie netjies. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Mari R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Verblyf het aan al my verwagtings voldoen en is baie netjies. Baie netjiese selfsorg blyplek. Ek het baie lekker gebly en die plek is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stien R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig en veilig. Baie lekker gebly, veilig gevoel, lekker geslaap en genoeg warm water vir stort gehad. Ons het effe laat ingeboek, so sou graag 'n bietjie melk in die yskas wou hê en miskien 'n sakkie of twee ander tee as rooibos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Groenvlei Self Catering
Dankie vir jou terugvoering, altyd lekker om te hoor wat goed werk en waaraan ons kan verbeter. Plaas julle vra vir melk en ander tee, ons woon op dieselfde erf en sou met liefde vir julle gee.

Christelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Heerlike, rustiger atmosfeer. Plekkie het alles wat 'n mens benodig. Die verblyf was wonderlik, plekkie baie rustig en veilig, baie goed geleë. Die gasvrou was baie behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Everything needed for a comfortable stay. Well equipped, ultra clean unit in a very safe environment. Very secure for a visit with a small dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang