Successfully reported
+11

Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Grootfontein Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage is op 'n plaas in Albertinia geleë, wat dit die perfekte wegbreek maak vir natuurliefhebbers om die rustigheid en skoonheid van die plaas te ervaar.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het ook 'n gemaklike rusbank. Wi-Fi is beskikbaar. 'n Ruim tuin met 'n stoep, braaigeriewe en 'n piekniektafel lei na buite.

Daar is ook 'n onderdakmotorafdak en die kothuis word omring deur asemrowende uitsigte oor die plaas en die omliggende platteland. Daar is 2 damme en 'n natuurlike fontein verder op die perseel en gaste is welkom om 'n wandeling te maak.

Ons huurkothuis is net oorkant die pad van die bekoorlike Albertinia-gholfbaan geleë en bied gholf-entoesiaste 'n unieke geleentheid om naby een van die Suid-Kaap se versteekte juwele te bly. Hierdie historiese 9-putjie-baan, wat in 1929 gestig is, is bekend vir sy uitdagende sand- en oliebaan, wat 'n onvergeetlike ervaring vir spelers van alle vlakke bied. Jy kan selfs 'n blik op die bekende Louis Oosthuizen kry, wat dikwels terugkeer na die baan waar hy die eerste keer sy vaardighede geslyp het op sy reis na wêreldwye gholfsukses.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Melanie B
5.0
Peaceful, restful & perfect for our stopover. Located off the road on a lovely portion of land, you are situated away from any noise or...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rosina J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker afgesonder en rustig. Ek het lekker gebly. Vriendelike gasheer. Behulpsaam en ondersteunend. Gasvry *****.
Okt 2025
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en besondere atmosfeer. Uitsonderlike verblyf by uiters aangename en gasvrye eienaars.
Sep 2025
Patrick M
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing and peaceful stay. We had 2 very enjoyable and restful stays. John was a very friendly and helpful host. The dinner he pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Patrick M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable and peaceful stay. Enjoyable stay. Very friendly and accommodating host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Grootfontein Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Grootfontein Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcebc03278d6de777c601d91213509ac3212281041e583058c6ecfce7e5f2738c830f8c55ffa6db8278c2721bedfa136a0a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Grootfontein Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.2055638 21.5799245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang