Successfully reported

Grootfontein Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jaco L
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker vars plaaslug vir 'n goeie nagrus met stilte en veiligheid. Die akkommodasie is baie gerieflik en smaakvol gemeubileer met kwaliteit linne en komberse. Dit is gerieflik naby aan die N1, maar sonder om enige voertuiggeraas in die nag te hoor. Die ligging is net reg as 'n oornagstop tussen Gauteng en die Kaap. Ons het tevore ook hier oorgeslaap en sal beslis weer so maak. Aanbeveling: Bespreek vroegtydig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie K
1 nag
5.0
Sep 2025

Alles was perfek. Dit was die beste oornag, 10 uit 10 plus 'n sterretjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reon S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig en die mense het ons regtig bederf. Dit was die perfekte plek om oor te bly. Vriendelike gashere en die akkommodasie was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great Karoo farmstay! Beautiful farmstay, very well equipped, comfortable and cosy apartment. Lovely walks and birdlife on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

As regular travellers, this was by far the best overnight stop we've had! From the moment we booked to the end, Grootfontein exceeded our expectations. I would highly recommend this venue to anyone looking for a beautiful and memorable experience. We’d definitely stay here again and recommend it to anyone looking for a peaceful getaway. The moment we arrived, our host made us feel completely at home. Her warm welcome, attention to detail, and genuine care for our comfort made this stay unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gemaklik, netjies en goeie geriewe! Absoluut pragtig en so perfek geleë vir 'n oornag oppad, maar ek sou glad nie omgee om meer tyd daar te kon spandeer nie! Sou wel net 'n mikrogolfoond in die eenheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Die pragtigste plek met alles wat 'n mens nodig het en meer – 10 uit 10! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing, safe, peaceful. Karen is an absolute gem of a person, as is the accommodation! Very well located halfway between Gauteng and Cape Town, the accommodation is very stylish and homely. Everything you need is there to self-cater and I love the fact that it's not on the main road but a good way in; you get to appreciate being in the Karoo!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Beste gasteplaan is die Karoo! Beste oorslaap ooit! Ons is vriendelik ontvang deur Karen. Smaakvolle, gemaklike en goed uitgeruste wooneenheid. Aandag aan detail met braaigeriewe en kaggel. Lekker warm in die winter! Sal beslis weer by Grootfontein kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, netjies, ideale oorslaapplek. Baie netjies. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Farm, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e4fedf66e26c18467ee3d1cd082532bd42af5b711ce885e8b1273e4647d9f0e5cde692cce7b9c545603dc7360ec64a8c9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 Grootfontein Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.238303719554 24.185220268094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang