Successfully reported

Fleckvieh Guestfarm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eland
Selfsorg
Bloubok
Selfsorg
Bosbok
Selfsorg
Takbok
Selfsorg
Duiker-tent
Selfsorg
Grysbokkie-tent
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, stoof en 'n ketel insluit.
Kampterrein 1
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampterrein 2
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Hout is per sak te koop. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool word toegelaat.
Daar is kajakke, 'n roeiplank en 'n roeiboot te huur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 286 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang