Successfully reported
+41

Grootvalleij Farm - Gideon

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Grootvalleij Farm - Gideon is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis op 'n skaapplaas, Grootvalleij, net 18 km buite Kamieskroon. Die plaas is bekend vir sy veldblomme en is naby die skilpad-kamp van die Namakwa Nasionale Park. Dit word via 'n privaat 4 km-pad bereik.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n ruim oopplan-eetarea en -leefarea en 'n groot stoep met 'n uitsig oor die plaas.

Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat semi-oopplan is met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Sewende gas op versoek kan op 'n matras geakkommodeer word.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, ketel, yskas, stoof, oond en etenstafel met sitplek vir 6. Die eetkamer het 'n tweede etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n binnebraai en die groot onderdakstoep het 'n bank en etenstafel met sitplek vir 6 buite.

Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat saam reis. Die plaas het oorgenoeg spasie vir voetslaan en fietsry, of om net 'n bietjie op die stoep met 'n boek te ontspan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Teejay L
5.0
Huis Gideon is baie stylvol met tipiese Namakwalandse meubels uitgelê. Ons het baie lekker gebly. Esmi hou Namakwaland se naam en reputasie vir gasvry...
Sien meer
Sep 2025
Tania L
Saam met vriende
5.0
Dit was die heel beste "blommetjies kyk" vakansie! Ons het heerlik in hierdie pragtige plaashuis gebly, baie dankie! Alles was perfek. Baie vriendelik...
Sien meer
Aug 2024
Teresa B
Saam met vriende
4.8
Dit was die perfekte ligging om die blomme te beleef. Ons het heerlik gebly in die plaashuis. Die binnebraai was perfek vir die koue weer en baie gese...
Sien meer
Aug 2025
Marius C
Saam met vriende
4.8
Rustige, veilige verblyf in 'n pragtige omgewing omring deur blomme! Heerlike verblyf op 'n werkende plaas in 'n prentjie-mooi omgewing. Was ons 2de b...
Sien meer
Aug 2024
Jennifer B
Saam met vriende
4.4
Fantastic. Our stay at Grootvalleij Farm was fantastic. My friends and I spent three wonderful nights and toured the countryside. The f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootvalleij Farm - Gideon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2924118ec33161150a6ba18b67f7676ed7ddbd3376ec1d8ace37d3d7c535098e5736a26ce3cea88a45c63113eb873ac62df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.20811014825 17.795149449943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang