Grysbokkloof Private Nature Reserve
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Grysbokkloof Privaat Natuurreservaat bied 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgtent vir 4 persone en is ongeveer 7 km vanaf Montagu.
Geleë teen 'n heuwel met pragtige uitsigte oor die berge en word deur sonenergie aangedryf. Die tent bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Vir gerief word linne, badhanddoeke en swemhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan saam maaltye geniet by die etenstafel met stoele of ontspan in die sitkamer by die kaggel.
Die leefarea maak oop na 'n stoep wat uitkyk oor die vuurput in die boma, waar gaste snags onder die sterre kan ontspan of in die houtvuur-warmbad. Een sak hout word vir die warmbad voorsien, en gaste moet hul eie ekstra brandhout saambring. Die plaas bied ook 'n wandelroete wat gaste kan verken. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Grysbokkloof Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang