GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 910 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage is in Robertson langs die bekende R62 geleë en bied selfsorgverblyf langs die GuBas de Hoek Gastehuis.
16 Garden Cottage bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Gaste kan 'n sitarea buite met 'n draagbare braai geniet.
Studio in 34 Truter het slaapplek vir 2 gaste met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolf. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n tuin met 'n bank om te ontspan.
Gaste kan ontbyt by die gastehuis geniet teen 'n ekstra koste en het toegang tot 'n soutwaterswembad met sonstoele by die naburige eiendom. Die ligging is naby die gholfbaan en die Robertson-wynroete, met nabygeleë wynkelders soos Springfield, De Wetshof, Van Loveren en Robertson Winery. Ander doendinge sluit voetslaan, fietsry, wynwandelings, 'n bootvaart op die Breederivier, 'n Harley-rit en valskermspring in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Balbina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 16 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang