Successfully reported
+45

GuBas de Hoek meet eat sleep

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

GuBas de Hoek meet eat sleep is 'n omgewingsvriendelike en volhoubare gastehuis en selfsorg.

Dit is geleë in Robertson op die bekende Roete 62 in die Kaapse Wynlande.

Die verblyf bestaan uit 8 gemaklike kamers, almal en suite met 'n privaat ingang. Geriewe sluit in 'n haardroër, kluis, slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Natuurlike lugversorger word voorsien deur dik mure, hoë plafonne met waaiers, luike om toe te maak en elektriese verhitting vir koue winteraande.

Alle kamers het toegang tot 'n gastekombuis in die tuin en 'n onderdak-onthaalarea met 'n buitebraai vir gaste wat 'n selfsorg-opsie in 'n gastehuis verkies.

Gaste kan die groot aangelegde tuin met 'n soutwaterswembad en sonbeddens geniet, in die rusbanke knus lê en aktief wees op die kaalvoetpad en Vita Parkour. Met gratis WiFi bly jy verbind en jou motor is veilig geparkeer.

Die eiendom is naby die Robertson Wynvalleiroete en daar is 'n oorvloed geleenthede vir wynproe, stap en fietsry, perdry, gholf en 'n bootvaart. Ons stel die Cap Classique selfry-toer voor.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 45 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink GuBas de Hoek meet eat sleep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.804104 19.885845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang