Successfully reported
+15

Guest House 116 on Mclean

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Mclean Street, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest House 116 on Mclean bied gerieflike B&B-verblyf in Riebeeckstad, 13 km van Welkom se sentrum af. Die eiendom is 12,5 km vanaf Ernest Oppenheimer-teater en 13,9 km vanaf Welkom Square-winkelsentrum en Metro Village-winkelsentrum geleë.

Verblyf word aangebied in 1 gesinskamer en 7 dubbelkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n haardroër, 'n privaat kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kas. Al die kamers het en suite-badkamers, behalwe vir 1 kamer met toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Die gastehuis bied gratis WiFi en privaat parkeerplek, en gaste kan soggens 'n volledige Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste geniet. Daar is ook 'n swembad vir die warm somersdae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Thabitha M
5.0
It was ok. The place is very neat and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Andrea H
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief waarde vir geld. Ons het net 1 aand oorgebly, maar dit was 'n kort en baie gerieflik.
Mei 2025
Metao W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Wonderful and adequate for our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Melissa N
4.6
Lekker, rustig geslaap. My man was baie gelukkig.
Jun 2024
Elsabe K
4.4
Baie skoon en netjies. Skoon, netjies en sommer stapafstand van Spar. Baie dankie vir die gebruik van kombuisgeriewe.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 116 Mclean Street, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
  • Gaste dink Guest House 116 on Mclean het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Mclean Street, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b69dddcfd777e49a9494c9fe7fb10c69d1def89262a4a63a97cd8fac43718ac21a6c695be87e6081b3a1c2cb29eb8fab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 116 Mclean Street Riebeeckstad 9456 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.925286445166 26.810720116568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang