Successfully reported
+37

Guest House Mamma Mia

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Klerk Street, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest House Mamma Mia is in die sub-tropiese dorpie Mbombela (Nelspruit) geleë, net 2,5 km vanaf die sakekern. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, op pad na verskeie besienswaardighede soos die Krugerwildtuin en Panorama-roete asook verblyf vir sakereisigers.

Verblyf by Guest House Mamma Mia beskik oor 9 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en het elkeen 'n en suite-stort. Die gesinskamer en gemakkamer het ook 'n bad.
Daar is 'n selfsorgkothuis met 2 badkamers.

Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale of Openview, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien.

Die gastehuis het gemeenskaplike braaigeriewe. Eetgerei en breekware sal voorsien word. Veilige parkeerplek vir voertuie met elektriese heining en hek en CCTV. Pendeldienste kan ook gereël word.

Guest House Mamma Mia is ideaal geleë, 1 km vanaf die Matumi Gholfbaan. Die Sokkerbal is stapafstand en Ilanga Mall is 5 km vanaf die gastehuis. Mbombela (Nelspruit) Mediclinic en Busamed Hospitaal is ook naby. De Hallen-winkelsentrum is 600 m van die gastehuis af en huisves 'n Mosambiekse restaurant, Cavalieri Cafe and Deli, 'n KwikSpar en 'n haarkapper.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marisa W
Gesin met klein kinders
5.0
Will visit again. Very nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lizette K
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly and clean. Love staying at Mamma Mia. Super friendly welcome and clean and tidy place. Always our first choice when staying ov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marthinus C
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag saam die familie. Baie netjiese plek sentraal geleë.
Mrt 2025
Elize H
5.0
Baie gerieflik, sal aanbeveel. Kamers het alles wat mens nodig het. Mooi skoon en rustig. Ontvangs is baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar oo...
Sien meer
Feb 2025
Celia G
Saam met vriende
5.0
Aanbeveel. Baie dankie, baie netjies en gasvry.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 De Klerk Street, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Guest House Mamma Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Klerk Street, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b75b6bab6d59bb2f9764a30cf7fa8600cd6408d8261406209146e7a1df481d05fdf2dc7ce802151d00e2a4554e787317dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 11 De Klerk Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.4877 30.99449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang