Successfully reported

Telos @ Connor

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Annica V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Gemaklike verblyf met alles wat jy nodig sal hê. Uitstekende en behulpsame personeel. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia Madillo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Awesome. I loved how clean it was. We had various channels on TV and also coffee, cookies, and milk for our coffee. Overall, it was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

We enjoyed our stay. The unit was clean and comfortable, and located close to (s). Our stay was pleasurable from the moment we checked in until our departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Oornag in rustigheid. Guest Suites is hoogs aan te beveel. Pragtige ruim kamer in 'n stil, boomryke omgewing. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2024

Netjiese fasiliteit, maar die area is baie raserig oor die naweek. Die eenheid was ruim en baie netjies ingerig met alles wat mens nodig het. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal egter nie die eenheid aanbeveel vir verblyf oor 'n naweek nie. Alhoewel dit buite beheer van die gastehuis is, was die area baie raserig Vrydag en Saterdag aand, wat 'n mens se verblyf negatief affekteer. Harde musiek van nabygeleë kuierplekke het eers 2:30 Saterdagoggend opgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Naby alles geleë. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2021

Baie netjiese kamer en rustige omgewing. Verblyf was baie netjies en het die nodige fasiliteite gehad wat ons benodig het. Geen geraas en baie sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rhulani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Had great time. Perfect stay, wouldn't mind coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Die plek is goed versorg en baie netjies. Ons het egter daklekke tydens die groot reën in Bloemfontein ervaar in die familie suite. Dis iets wat reggestel kan word en ons sal graag weer daar gaan tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia H
1 nag
5.0
Sep 2019

Netjies en veilig. Goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa671a38dffd54cde59f48483c8776e671a5beafde5ad40cbeda0a65dd75ea46f0ffc5300d3e4f52870bcad493b2976d470bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Connor Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103655113473 26.21078596178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang