Successfully reported
+51

Guesthouse Jacomien

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Madeliefie street, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse Jacomien is 'n bekoorlike gastehuis wat tussen die berge in die stil dorpie Nuwerus skuil. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n sakereisiger aangesien dit aan 'n plaas grens wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee.

Die gastehuis bied 3 gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Kamer 1 het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Kamer 1 gebruik 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV in.

Alle gaste het toegang tot 'n lieflike voorstoep waar hulle 'n koppie koffie kan geniet of met 'n boek kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Geo D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie. Goed en keurig versorgde gastehuis. Goeie en vriendelike diens. Sien sterre.
Sep 2025
Charl O
Saam met lewensmaat
5.0
Besonder. Rina het ongelooflik moeite gedoen.
Aug 2025
Hugo P
5.0
Netjies en gemaklik. Gerieflik as oornagbestemming op pad noord. Netjies en gemaklik met uitstekende diens en gasvryheid.
Aug 2025
Harm C
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf en kos regtig uit boonste rakke. Baie netjies en gasvry.
Aug 2025
Johann S
Gesin met klein kinders
5.0
Beautifully renovated guesthouse with spotless rooms and top-quality beds. We stayed at Guesthouse Jacomien with our two young children...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Madeliefie street, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guesthouse Jacomien het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Madeliefie street, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA588fc40439dad71eef90413c268eeaf55b4bf84ca9cfc286ba599057a3d09179218101c0a399e7e5a9b8191936fda4b5557c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1 Madeliefie street Nuwerus 8201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.150352342097 18.356316910854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang