Guesthouse Jacomien
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Madeliefie street, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guesthouse Jacomien is 'n bekoorlike gastehuis wat tussen die berge in die stil dorpie Nuwerus skuil. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n sakereisiger aangesien dit aan 'n plaas grens wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee.
Die gastehuis bied 3 gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Kamer 1 het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Kamer 1 gebruik 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV in.
Alle gaste het toegang tot 'n lieflike voorstoep waar hulle 'n koppie koffie kan geniet of met 'n boek kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacomien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Madeliefie street, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
- Gaste dink Guesthouse Jacomien het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Madeliefie street, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang