Successfully reported
+12

Guesthouse @ 21

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Silver Street, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Guesthouse@21. Ons is gerieflik geleë naby die N4 in Bronkhorstspruit en bied 6 gemaklike en suite-kamers in die stil area met veilige parkeerplek.

Elke kamer het 'n dubbel- of koningingrootte-bed. Elke en suite-kamer is met lugversorging, DStv, WiFi, 'n muurkluis en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskassie toegerus. Dit bied ontspanne akkommodasie vir professionele reisigers.

Gastehuisgeriewe sluit 'n sitkamer en swembad in.

Bronkhorstspruit is 'n klein, maar pragtige plaasgemeenskap in Pretoria wat eens deel was van die Eerste Boereoorlog. Dit is in 1905 gevestig. Die Bronkhorstspruit Dam Natuurreservaat is een van die mees gewilde besienswaardighede in Pretoria en word gereeld deur plaaslike inwoners en internasionale besoekers besoek. Die dam is meestal gewild vir visvang, bootritte, jet-ski en seilplankry. Daar is meer as 200 voëlspesies by die dam.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marais J
5.0
Great stay. Very cosy, friendly staff and well situated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Stephen S
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 highly recommended. Beautiful. Clean, spacious. Wonderful hosts. Highly recommend. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lyn C
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and value for money. Great value for money. Clean, safe and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Sonita V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies skoon. Baie vriendelik ontvang, netjies en skoon. Die stort was glad nie na wense of vuurwarm of ys koue water meng nie, andersins baie lekker...
Sien meer
Mei 2025
Alex P
5.0
Skoon, gehalte, vriendelik, stiptelik en gasvry. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 21 Silver Street, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Guesthouse @ 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Silver Street, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYjY5ZjFiLTcxNGUtNDJkNC1hNzZmLTlhODVlZjdlZTQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 21 Silver Street Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.818516024072 28.745440542698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang