Guineafowl Cottage @ Otters' Haunt
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die sonkragstelsel skakel outomaties saans tussen 22:00 en 22:30 af. Die stelsel skakel dan elke oggend weer voor 07:00 aan.
Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam, want die krag gaan om 22:30 af en kom weer om 06:00 aan.
Gaste moet asb. hul rol in die bestuur van sonenergie en herwinning speel deur hul eie battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam te bring.
Op sekere tye van die jaar sal daar insekte wees, so gaste moet insekweerder saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang