Successfully reported
+14

Guineafowl Cottage @ Otters' Haunt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Otters' Haunt is 'n natuurliefhebber se paradys op die oewer van die Vaalrivier, 2 km vanaf Parys en 120 km vanaf Johannesburg en O.R.Tambo Internasionale Lughawe, 'n gerieflike oornagplek. Hierdie eiendom buite die netwerk het sonkrag na die hele fasiliteit en kyk uit oor 'n stil kanaal waar jy otters, monitor-akkedisse en watervoëls kan sien. Jy kan veilig die eiland se stap- en kano-roetes verken, wat dit ideaal maak vir alleenheid en 'n rustige wegbreek.

Guineafowl Cottage @ Otters' Haunt is 'n rustieke kothuis wat tot 3 gaste kan akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na die patio met buitemeubels en 'n braai-area en kyk uit oor die rivier.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 119

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e0aa719ddf8341834aad5255c259e4190aa1e3de8d3375f7ebb1fac5b111b95969cce37f65d2fd39fd2db77a5bfc909a12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 Koppieskraal Road Kopjeskraal Farm, Portion 18 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909821147201 27.428565081743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang